Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarvolgens
waarvolgens [boodskap #143640] Ma, 30 Oktober 2023 14:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20776
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarvolgens
Afbreking: waar•vol•gens
Samestelling: waar + volgens


Bywoord: waarvolgens

Betekenis:
• Volgens/ooreenkomstig dit wat genoem is.

Gebruik:
• Die rooster waarvolgens klasse gewissel word sal môre beskikbaar wees.

Sinoniem:
• waarkragtens

Verwant:
• daarvolgens
• hiervolgens

Vertaling:
Engels: according to what
Nederlands: volgens welke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regressie
Volgende onderwerp: brons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 12:09:59 MGT 2024