springkasteel [boodskap #143638] |
Mon, 30 October 2023 12:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
springkasteel
Afbreking: spring•kas•teel
Samestelling: spring + kasteel
Selfstandige naamwoord: springkasteel
Meervoud: springkastele
Verkleinwoord: springkasteeltjie
Meervoud van verkleining: springkasteeltjies
Betekenis:
• Groot lugkussing in die vorm van 'n kasteel waarop kinders kan spring en baljaar.
Gebruik:
• Daar sal 'n springkasteel en 'n waterglybaan wees vir diegene wat hulle kinders wil saambring.
Vertaling:
Engels: bouncing castle
Nederlands: springkasteel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|