baanitem [boodskap #143637] |
Mon, 30 October 2023 12:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baanitem
Afbreking: baan•i•tem
Samestelling: baan + item
Selfstandige naamwoord: baanitem
Meervoud: baanitems
Betekenis:
• Item in atletiek wat op die baan plaasvind (en nie op die veld nie).
Gebruik:
• Voorbeelde van baanitems is die 100 meter naelloop, 400 meter hekkies en 4x800 meter aflos.
Sinoniem:
• baannommer
Antoniem:
• velditem
Vertaling:
Engels: track item
Nederlands: baanevenement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|