Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spykerskoen
spykerskoen [boodskap #143632] Mon, 30 October 2023 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spykerskoen.
'n Spykerskoen.
spykerskoen
Afbreking: spy•ker•skoen
Samestelling: spyker + skoen


Selfstandige naamwoord: spykerskoen
Meervoud: spykerskoene

Betekenis:
• 'n Skoen met pennetjies onder die sool wat keer dat 'n mens gly.

Gebruik:
• Die atlete hardloop met spykerskoene.

Vertaling:
Engels: spiked shoe, track shoe
Nederlands: gespijkerde schoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsit
Volgende onderwerp: gewigstoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:20:37 UTC 2024