lamvleis [boodskap #143619] |
Sun, 29 October 2023 11:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lamvleis
Afbreking: lam•vleis
Samestelling: lam + vleis
Selfstandige naamwoord: lamvleis
Meervoud: lamvleise
Verkleinwoord: lamvleisie
Meervoud van verkleining: lamvleisies
Betekenis:
• Die vleis van 'n jong skaap.
Gebruik:
• Lamvleis het onbekostigbaar duur geword.
Wisselvorm:
• lamsvleis
Hiperoniem:
• skaapvleis
Vertaling:
Engels: lamb meat
Nederlands: lamsvlees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|