gewigloos [boodskap #143616] |
Sun, 29 October 2023 10:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewigloos
Afbreking: ge•wig•loos
Samestelling: gewig + -loos
Byvoeglike naamwoord: gewigloos
Attributief: gewiglose
Betekenis:
• Sonder gewig (maar nie sonder massa nie).
Gebruik:
• In die ruimte is 'n mens gewigloos.
Sinoniem:
• gravitasieloos
Afgelei:
• gewigloosheid
Vertaling:
Engels: weightless, gravityless
Nederlands: gewichtloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|