gesigloos [boodskap #143615] |
Sun, 29 October 2023 10:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesigloos
Afbreking: ge•sig•loos
Samestelling: gesig + -loos
Byvoeglike naamwoord: gesigloos
Attributief: gesiglose
Betekenis:
• Sonder 'n gesig.
• (figuurlik) Wat onbekend is.
Gebruik:
• Die kunstenaar staar na die gesiglose beelde.
• Op die internet is 'n mens gesigloos.
Afgelei:
• gesigloosheid
Vertaling:
Engels: without a face, faceless
Nederlands: gezichtsloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|