Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevryding
bevryding [boodskap #143614] Sun, 29 October 2023 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevryding
Afbreking: be•vry•ding
Samestelling: bevry + -(d)ing


Selfstandige naamwoord: bevryding
Meervoud: bevrydinge, bevrydings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van bevry; om van gevangenskap of onderdrukking te verlos.

Gebruik:
• Eksodus vertel die storie van Israel se bevryding uit slawerny en hulle uittog uit Egipte.

Sinoniem:
• emansipasie
• losmaking
• ontsetting
• ontsnapping
• ontvlugting
• redding
• verlossing
• vrymaking
• vrystelling

Hiponiem:
• selfbevryding
• taalbeweging
• vrouebevryding

Afgelei:
• bevrydingsbeweging
• bevrydingsdag
• bevrydingsoorlog
• bevrydingsorganisasie
• bevrydingsteologie

Vertaling:
Engels: liberation
Nederlands: bevrijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwytraak
Volgende onderwerp: gesigloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:08:34 UTC 2024