wreedheid [boodskap #143612] |
Sun, 29 October 2023 09:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wreedheid
Afbreking: wreed•heid
Samestelling: wreed + -heid
Selfstandige naamwoord: wreedheid
Meervoud: wreedhede
Betekenis:
• Die toestand van wreed wees.
Gebruik:
• Die uitermatige wreedheid van die plaasaanval het die gemeenskap geskok.
Sinoniem:
• barbaarsheid
• bloeddorstigheid
• gevoelloosheid
• meedoënloosheid
• onbarmhartigheid
• ongevoeligheid
• onmenslikheid
• sadisme
• wreedaardigheid
Antoniem:
• saggeaardheid
Vertaling:
Engels: cruelty, barbarity, savageness
Nederlands: wreedheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|