regstreeks [boodskap #143611] |
Sun, 29 October 2023 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regstreeks
Afbreking: reg•streeks
Samestelling: reg + streek + -s
Byvoeglike naamwoord: regstreeks
Vergrotende trap: regstreekser
Oortreffende trap: regstreeksste
Attributief: regstreekse
Betekenis:
• Direk, sonder ompad of tussenstappe.
Gebruik:
• Die wedstryd word regstreeks uitgesaai.
Sinoniem:
• dadelik
• direk
• eerstehands
• lynreg
• onmiddellik
• onverwyld
• reëlreg
• reguit
• summier
Antoniem:
• indirek
• onregstreeks
Vertaling:
Engels: directly, straight, outright
Nederlands: rechtstreeks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|