ingeburger [boodskap #143609] |
Sun, 29 October 2023 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingeburger
Afbreking: in•ge•bur•ger
Samestelling: in + ge- + burger
Byvoeglike naamwoord: ingeburger, ingeburgerd
Attributief: ingeburgerde
Betekenis:
• Wat algemeen, gebruiklik en institusioneel geword het.
Gebruik:
• Die anglisisme het al ingeburgerd geraak.
• Nastergal is 'n ingeburgerde indringerplant in Suid-Afrika.
Sinoniem:
• endemies
• gevestig
• ingebak
• ingelyf
• ingewortel
• inheems
Vertaling:
Engels: ingrained, established
Nederlands: ingeburgerd
Werkwoord: burger in, inburger
Verlede tyd: het ingeburger
Betekenis:
• Verlede tyd van inburger: om by nuwe omstandighede aan te pas.
Gebruik:
• Die immigrante het hulself gou ingeburger en die plaaslike gebruike aanvaar.
Vertaling:
Engels: to integrate, become accepted
Nederlands: inburgeren
Nota:
• Voltooide deelwoord van inburger.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|