Betekenis:
• 'n Pomp by 'n vulstasie wat voertuie van brandstof voorsien.
• 'n Pomp in 'n voertuig wat brandstof van die tenk na die enjin pomp.
Gebruik:
• Verbruikers moet hulself voorberei vir 'n stewig styging in die pryse by die brandstofpomp.
• Die vragmotor se brandstofpomp moet vervang word.