Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baasbrein
baasbrein [boodskap #143607] So, 29 Oktober 2023 07:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20776
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
baasbrein
Afbreking: baas•brein
Samestelling: baas + brein


Selfstandige naamwoord: baasbrein
Meervoud: baasbreine

Betekenis:
• Iemand iemand wat 'n skerp of slinkse plan bedink het.

Gebruik:
• Die vermeende baasbrein in die moordsaak se borgaansoek is geweier.

Sinoniem:
• meesterbrein

Vertaling:
Engels: mastermind
Nederlands: meesterbrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorkombaar
Volgende onderwerp: brandstofpomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 12:44:18 MGT 2024