Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorkombaar
voorkombaar [boodskap #143606] Sun, 29 October 2023 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorkombaar
Afbreking: voor•kom•baar
Samestelling: voorkom + -baar


Byvoeglike naamwoord: voorkombaar
Attributief: voorkombare

Betekenis:
• Wat voorkom kan word.

Gebruik:
• Baie van die beserings in skolesport is voorkombaar.

Sinoniem:
• vermybaar

Vertaling:
Engels: preventable, avoidable
Nederlands: vermijdbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kunsgreep
Volgende onderwerp: baasbrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:09:15 UTC 2024