diereliefhebber [boodskap #143604] |
Sat, 28 October 2023 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diereliefhebber
Afbreking: die•re•lief•heb•ber
Samestelling: diere + liefhebber
Selfstandige naamwoord: diereliefhebber
Meervoud: diereliefhebbers
Verkleinwoord: diereliefhebbertjie
Meervoud van verkleining: diereliefhebbertjies
Betekenis:
• Iemand wat baie van diere hou en vir diere omgee.
Gebruik:
• 'n Diereliefhebber sal nie van jagters wat vir hulle plesier jag hou nie.
Sinoniem:
• dierevriend
Vertaling:
Engels: animal lover
Nederlands: dierenliefhebber
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|