borsvoed [boodskap #143597] |
Sat, 28 October 2023 09:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
borsvoed
Afbreking: bors•voed
Samestelling: bors + voed
Werkwoord: borsvoed
Verlede tyd: het geborsvoed
Betekenis:
• On 'n baba aan die bors te voed; moedersmelk aan 'n pasgebore kind te gee.
Gebruik:
• Dit is beter om 'n baba te borsvoed as om hom uit 'n bottel te laat drink.
Sinoniem:
• soog
Afgelei:
• borsvoedend
• borsvoeding
Vertaling:
Engels: to breastfeed
Nederlands: borstvoeding geven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|