Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veggees
veggees [boodskap #143596] Sat, 28 October 2023 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veggees
Afbreking: veg•gees
Samestelling: veg + gees


Selfstandige naamwoord: veggees
Meervoud:

Betekenis:
• Die wil om vir iets te baklei.

Gebruik:
• Die Springbokke het die hele wêreld met hulle veggees geïnspireer.

Sinoniem:
• strydlus
• veglus
• vegmoed

Vertaling:
Engels: fighting spirit
Nederlands: vechtlust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bilateraal
Volgende onderwerp: borsvoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:11:36 UTC 2024