bilateraal [boodskap #143595] |
Sat, 28 October 2023 09:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bilateraal
Afbreking: bi•la•te•raal
Samestelling: bi- + lateraal
Byvoeglike naamwoord: bilateraal
Attributief: bilaterale
Betekenis:
• Met betrekking tot twee partye op dieselfde vlak.
• (medies) Aan beide kante.
Gebruik:
• Suid-Afrika het 'n bilaterale ooreenkoms met Mosambiek onderteken.
• Die pasiënt se gehoorverlies is bilateraal.
Sinoniem:
• gelyksydig
• onderling
• sigomorf
• simmetries
• tweesydig
• wederkerig
• wedersyds
Vertaling:
Engels: bilateral, two-sided
Nederlands: bilateraal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|