afskoptyd [boodskap #143594] |
Sa, 28 Oktober 2023 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20775 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskoptyd
Afbreking: af•skop•tyd
Samestelling: afskop + tyd
Selfstandige naamwoord: afskoptyd
Meervoud: afskoptye
Betekenis:
• Die tyd wat iets (soos 'n rugbywedstryd) begin.
Gebruik:
• Ons moet 'n uur voor die afskoptyd by die rugbystadion wees.
Vertaling:
Engels: kick-off time
Nederlands: aftraptijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|