boontjierank [boodskap #143593] |
Sa, 28 Oktober 2023 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20776 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boontjierank
Afbreking: boon•tjie•rank
Samestelling: boontjie + rank
Selfstandige naamwoord: boontjierank
Meervoud: boontjieranke
Betekenis:
• Die stam van 'n boontjieplant wat in die lug in, of teen iets oprank.
Gebruik:
• Jan het teen die boontjierank opgeklim tot by die wolke en op die reus se huis afgekom.
Verwant:
• ruimtehyser
Vertaling:
Engels: beanstalk
Nederlands: bonenstaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|