Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strafregtelik
strafregtelik [boodskap #143590] Vr, 27 Oktober 2023 15:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20777
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strafregtelik
Afbreking: straf•reg•te•lik
Samestelling: straf + regtelik, strafreg + -telik


Byvoeglike naamwoord: strafregtelik
Attributief: strafregtelike

Betekenis:
• Volgens of met betrekking tot die strafreg.

Gebruik:
• Beamptes was omkoopgeld ontvang sal strafregtelik aangekla word.

Sinoniem:
• korrektief
• krimineel

Vertaling:
Engels: criminal, penal
Nederlands: strafrechtelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaer
Volgende onderwerp: belediging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 13:00:16 MGT 2024