bydraer [boodskap #143586] |
Vr, 27 Oktober 2023 13:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20776 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bydraer
Afbreking: by•dra•er
Samestelling: bydra + -er
Selfstandige naamwoord: bydraer
Meervoud: bydraers
Verkleinwoord: bydraertjie
Meervoud van verkleining: bydraertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat bydra/ bysit.
Gebruik:
• Die bydraer is vir sy ruim skenking bedank.
• Koolsuurgas is 'n groot bydraer tot aardverwarming.
Sinoniem:
• donateur
• filantroop
• gewer
• kollaborateur
• medepligtige
• medewerker
• skenker
• weldoener
Vertaling:
Engels: contributor
Nederlands: bijdrager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|