Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oproerigheid
oproerigheid [boodskap #143580] Do, 26 Oktober 2023 13:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20776
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oproerigheid
Afbreking: op•roe•rig•heid
Samestelling: oproerig + -heid


Selfstandige naamwoord: oproerigheid
Meervoud: oproerighede

Betekenis:
• Die toestand van oproerig wees.

Gebruik:
• Ses mense is in verband met die oproerigheid in hegtenis geneem.

Sinoniem:
• boewery
• moeilikheid
• muitery
• onrus
• opstand
• rebelsheid
• turbulensie

Vertaling:
Engels: unrest
Nederlands: oproerigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: oftewel
Volgende onderwerp: brandweerwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 12:44:15 MGT 2024