oftewel [boodskap #143579] |
Do, 26 Oktober 2023 13:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20776 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oftewel
Afbreking: of•te•wel
Samestelling: of + te + wel
Voegwoord: oftewel
Betekenis:
• Stel die voorafgaande op 'n duideliker manier.
Gebruik:
• Die prys is met 10%, oftewel R200, verhoog.
Sinoniem:
• anders gesê
• anders gestel
• met andere woorde
Antoniem:
• daarenteen
Vertaling:
Engels: or, also called
Nederlands: oftewel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|