gemeentelid [boodskap #143553] |
Sat, 21 October 2023 07:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemeentelid
Afbreking: ge•meen•te•lid
Samestelling: gemeente + lid
Selfstandige naamwoord: gemeentelid
Meervoud: gemeentelede
Betekenis:
• 'n Lid van 'n kerklike groep.
Gebruik:
• Die gemeentelede het na die erediens 'n koppie koffie saam met die predikantspaar geniet.
Sinoniem:
• dissipel
• lidmaat
• kerkganger
• kerklidmaat
• parogiaan
• volgeling
Vertaling:
Engels: congregation member, parishioner
Nederlands: gemeentelid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|