Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stenig
stenig [boodskap #143552] Fri, 20 October 2023 20:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stenig
Afbreking: ste•nig
Samestelling: steen + -ig


Werkwoord: stenig
Verlede tyd: het gestenig

Betekenis:
• Om met klippe dood te gooi.

Gebruik:
• Toe hulle die vrou wou stenig het Jesus gesê, "Laat die een van julle wat 'n skoon gewete het, die eerste 'n klip op haar gooi."

Sinoniem:
• doodgooi

Afgelei:
• steniging

Vertaling:
Engels: to stone to death
Nederlands: stenigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbeskikking
Volgende onderwerp: gemeentelid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:05:19 UTC 2024