selfbeskikking [boodskap #143551] |
Fri, 20 October 2023 20:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfbeskikking
Afbreking: self•be•skik•king
Samestelling: self + beskikking
Selfstandige naamwoord: selfbeskikking
Meervoud: –
Betekenis:
• Die reg om jou eie besluite sonder eksterne dwang of inmenging van ander te neem.
Gebruik:
• Die reg tot selfbeskikking word internasionaal erken.
Sinoniem:
• onafhanklikheid
• outonomie
• selfbestuur
• selfstandigheid
• soewereiniteit
Afgelei:
• selfbeskikkingsreg
Vertaling:
Engels: self-determination
Nederlands: zelfbeschikking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|