massamoord [boodskap #143550] |
Fri, 20 October 2023 19:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
massamoord
Afbreking: mas•sa•moord
Samestelling: massa + moord
Selfstandige naamwoord: massamoord
Meervoud: massamoorde
Betekenis:
• Moord op 'n groot groep mense.
Gebruik:
• Ná die tweede wêreldoorlog is die Nazi-leiers van massamoord en misdade teen die mensdom aangekla.
Sinoniem:
• bloedbad
• menseslagting
Afgelei:
• massamoordenaar
Vertaling:
Engels: mass murder
Nederlands: massamoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|