veragtelik [boodskap #143549] |
Fri, 20 October 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veragtelik
Afbreking: ver•ag•te•lik
Samestelling: verag + -telik
Byvoeglike naamwoord: veragtelik
Vergrotende trap: veragteliker
Oortreffende trap: veragtelikste
Attributief: veragtelike
Partitief: veragteliks
Betekenis:
• Wat verag word; waarvoor 'n mens geen respek het nie.
Gebruik:
• Die opsetlike massamoord op burgerlikes is 'n veragtelike oortreding van die Volkereg.
Sinoniem:
• aanstootlik
• afkeurenswaardig
• haatlik
• laakbaar
• verfoeilik
• verwerplik
Afgelei:
• veragtelikheid
Vertaling:
Engels: despicable, vile, scornful, disdainful
Nederlands: verachtelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|