ervarenheid [boodskap #143545] |
Fri, 20 October 2023 11:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ervarenheid
Afbreking: er•va•ren•heid
Samestelling: ervare + -n- + -heid
Selfstandige naamwoord: ervarenheid
Meervoud: ervarenhede
Betekenis:
• Die toestand van ervare wees.
Gebruik:
• Die man se rype ervarenheid kan is sy werk gesien word.
Sinoniem:
• bedrewenheid
• bekwaamheid
• geskooldheid
• kundigheid
• senioriteit
• wysheid
Antoniem:
• onervarenheid
Vertaling:
Engels: experience
Nederlands: ervarenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|