selfdienend [boodskap #143544] |
Fri, 20 October 2023 10:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfdienend
Afbreking: self•die•nend
Samestelling: self + dien + -end
Byvoeglike naamwoord: selfdienend
Attributief: selfdienende
Betekenis:
• Wat net na hulle eie belange omsien.
Gebruik:
• Ons demokrasie word deur kortsigtige en selfdienende leiers bedreig wat ongestoord hulle ongeregtighede teen die burgers voortsit.
Sinoniem:
• selfgesentreerd
Vertaling:
Engels: self serving
Nederlands: zelfbediening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|