Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opwagting
opwagting [boodskap #143543] Fri, 20 October 2023 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opwagting
Afbreking: op•wag•ting
Samestelling: opwag + -ing


Selfstandige naamwoord: opwagting
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling om op iemand se koms/besoek te wag.

Gebruik:
• Die baba sal na verwagting sy opwagting in Mei maak.

Sinoniem:
• aankoms
• besoek
• besoeking
• opdaging
• verskyning

Vertaling:
Engels: appearance, arrival
Nederlands: opwachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsmag
Volgende onderwerp: selfdienend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:29:50 UTC 2024