Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatsmag
staatsmag [boodskap #143542] Fri, 20 October 2023 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatsmag
Afbreking: staats•mag
Samestelling: staat + -s- + mag


Selfstandige naamwoord: staatsmag
Meervoud: staatsmagte

Betekenis:
• Die mag wat 'n staat oor sy grondgebied en onderdane uitoefen (wat die reg tot geweld insluit).

Gebruik:
• 'n Regering wat staatsmag misbruik, misbruik die mag wat landsburgers aan hom gegee het vir persoonlike gewin.

Sinoniem:
• owerheidsgesag

Vertaling:
Engels: state power, power of the state
Nederlands: staatsmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oppergesag
Volgende onderwerp: opwagting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:14:36 UTC 2024