kortlys [boodskap #143538] |
Fri, 20 October 2023 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kortlys
Afbreking: kort•lys
Samestelling: kort + lys
Selfstandige naamwoord: kortlys
Meervoud: kortlyste
Verkleinwoord: kortlysie
Meervoud van verkleining: kortlysies
Betekenis:
• 'n Verkorte lys van uitgesoekte items of name vir verdere oorweging.
Gebruik:
• Nie een van die kandidate op die kortlys is geskik vir die pos nie.
Sinoniem:
• aanbevelings
• seleksie
• uittreksel
Vertaling:
Engels: shortlist
Nederlands: korte lijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|