Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorvloei
oorvloei [boodskap #143536] Thu, 19 October 2023 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorvloei
Afbreking: oor•vloei
Samestelling: oor + vloei


Werkwoord: oorvloei
Verlede tyd: het oorvloei

Betekenis:
• Om oor 'n rand, wal of oewer te vloei.
• Om bo-oor iets anders te vloei.
• (figuurlik) Om in oorvloed beskikbaar te wees.

Gebruik:
• Die dam oorvloei sy walle.
• As jy deur riviere gaan sal hul jou nie oorvloei nie. [Jes 43:2]
• My hart oorvloei van dankbaarheid. Die beloofde land oorvloei van melk en heuning.

Sinoniem:
• oorloop
• oorstroom

Afgelei:
• oorvloeiing

Vertaling:
Engels: to overflow
Nederlands: overvloeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorywerig
Volgende onderwerp: Skot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:10:39 UTC 2024