nalatigheid [boodskap #143532] |
Wed, 18 October 2023 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nalatigheid
Afbreking: na•la•tig•heid
Samestelling: nalatig + -heid
Selfstandige naamwoord: nalatigheid
Meervoud: nalatighede
Betekenis:
• Die toestand van nalatig wees. 'n Fout wat intree deur iets na te laat/ nie te doen nie.
Gebruik:
• Die dokter se nalatigheid het die pasiënt sy lewe gekos.
Sinoniem:
• agteloosheid
• agtelosigheid
• laksheid
• nalating
• slapheid
• sorgeloosheid
• versuim
• verwaarlosing
• weglating
Antoniem:
• pligsgetrouheid
Vertaling:
Engels: negligence
Nederlands: nalatigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|