Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbod
verbod [boodskap #143526] Tue, 17 October 2023 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbod
Afbreking: ver•bod


Selfstandige naamwoord: verbod
Meervoud: verbooie

Betekenis:
• 'n Opdrag wat iets verbied.

Gebruik:
• Sedert die vroeë 1980's is daar 'n wêreldwye verbod op die jag van walvisse.

Sinoniem:
• ban
• boikot
• embargo
• verbieding

Hiponiem:
• drankverbod
• handelsverbod
• invoerverbod
• kapverbod
• oorvliegverbod
• rookverbod
• uitvoerverbod

Afgelei:
• verbodsbepaling
• verbodteken

Vertaling:
Engels: ban, prohibition, embargo
Nederlands: verbod

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurling
Volgende onderwerp: Iran
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:04:56 UTC 2024