kleurling [boodskap #143525] |
Tue, 17 October 2023 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleurling
Afbreking: kleur•ling
Samestelling: kleur + -ling
Selfstandige naamwoord: kleurling
Meervoud: kleurlinge
Betekenis:
• (verouderd) 'n Bruin persoon. Iemand van gemengde etnisiteit.
Gebruik:
• Vanweë Suid-Afrika se geskiedenis van rassediskriminasie word die woord kleurling deur sommige as neerhalend beskou, en word die term "bruin persoon" verkies.
Afgelei:
• kleurling-afrikaans
• kleurlingarbeider
• kleurlingbevolking
• kleurlingbuurt
• kleurlingkieser
• kleurlingkwessie
• kleurlingonderwys
• kleurlingras
• kleurlingsake
• kleurlingskool
• kleurlingtipe
• kleurlingverpleegkunde
• kleurlingvrou
• kleurlingwetsontwerp
Vertaling:
Engels: coloured person
Nederlands: kleurling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|