diskrediteer [boodskap #143516] |
Mon, 16 October 2023 10:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diskrediteer
Afbreking: dis•kre•di•teer
Samestelling: dis- + krediteer
Werkwoord: diskrediteer
Verlede tyd: het gediskrediteer
Betekenis:
• Om in diskrediet te bring; iemand se goeie naam in twyfel trek.
Gebruik:
• Ek sal nie 'n skeidsregter diskrediteer nie, maar ander spelers is natuurlik geregtig op hulle eie opinies.
Sinoniem:
• belaster
• beswadder
• betwyfel
• denigreer
• minag
• onderskat
• verkleineer
• weerlê
Vertaling:
Engels: to discredit
Nederlands: discrediteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|