Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorspeller
voorspeller [boodskap #143514] Mon, 16 October 2023 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorspeller
Afbreking: voor•spel•ler
Samestelling: voorspel + -ler
Uitspraak: /voorspeller/


Selfstandige naamwoord: voorspeller
Meervoud: voorspellers
Verkleinwoord: voorspellertjie
Meervoud van verkleining: voorspellertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets voorspel.

Gebruik:
• 'n Voorspeller van die weerburo het hael voorspel.

Sinoniem:
• dolosgooier
• orakel
• profeet
• siener
• toekomsleser
• waarsêer
• wiggelaar

Hiponiem:
• weervoorspeller

Vertaling:
Engels: forecaster, prophet
Nederlands: voorspeller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haelkorrel
Volgende onderwerp: genoemde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:28:18 UTC 2024