haelkorrel [boodskap #143513] |
Mon, 16 October 2023 10:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haelkorrel
Afbreking: hael•kor•rel
Samestelling: hael + korrel
Selfstandige naamwoord: haelkorrel
Meervoud: haelkorrels
Verkleinwoord: haelkorreltjie
Meervoud van verkleining: haelkorreltjies
Betekenis:
• Bevrore water wat uit die lug uit val.
• Een van die loodballetjie in 'n haelpatroon wat met 'n haelgeweer afgeskiet word.
Gebruik:
• 'n Haelkorrel so groot soos 'n eier het die motor se ruit gebreek.
• As jy betree sal jy 'n week sukkel om die haelkorrels uit jou agterent te kry.
Sinoniem:
• haelsteen
• yskorrel
Vertaling:
Engels: hailstone; grain of shot
Nederlands: hagelkorrel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|