Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskrywend
beskrywend [boodskap #143510] Sun, 15 October 2023 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskrywend
Afbreking: be•skry•wend
Samestelling: beskryf + -end


Byvoeglike naamwoord: beskrywend
Vergrotende trap: beskrywender
Oortreffende trap: beskrywendste
Attributief: beskrywende
Partitief: beskrywends

Betekenis:
• Wat beskryf; iets (mondelings of skriftelik) in woorde skets.

Gebruik:
• Die swartwitpens se naam is beskrywend van die bok se voorkoms.

Sinoniem:
• beeldend
• kensketsend
• omskrywend
• woordryk

Vertaling:
Engels: descriptive
Nederlands: beschrijvend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van beskryf.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olifantkalf
Volgende onderwerp: kwarteindstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:09:38 UTC 2024