olifantkalf [boodskap #143509] |
Sun, 15 October 2023 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olifantkalf
Afbreking: o•li•fant•kalf
Samestelling: olifant + kalf
Selfstandige naamwoord: olifantkalf
Meervoud: olifantkalwers
Verkleinwoord: olifantkalfie
Meervoud van verkleining: olifantkalfies
Betekenis:
• 'n Onvolwasse olifant.
Gebruik:
• Die olifantkalf se ma moes hom 'n hupstoot gee om uit die dam te kom.
Vertaling:
Engels: elephant calf
Nederlands: olifantkalf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|