middelste [boodskap #143508] |
Sun, 15 October 2023 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middelste
Afbreking: mid•del•ste
Samestelling: middel + -ste
Byvoeglike naamwoord: middelste
Attributief: middelste
Betekenis:
• Wat in die middel is.
Gebruik:
• Jesus is aan die middelste kruis gehang.
Sinoniem:
• gesentreerd
• sentraal
Vertaling:
Engels: middle, central
Nederlands: middelste
Selfstandige naamwoord: middelste
Meervoud: middelstes
Betekenis:
• Wie of wat in die middel is.
Gebruik:
• Van die drie huise staan die middelste leeg.
Vertaling:
Engels: middle
Nederlands: middelste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|