Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begrens
begrens [boodskap #143507] Sun, 15 October 2023 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begrens
Afbreking: be•grens


Werkwoord: begrens
Verlede tyd: het begrens

Betekenis:
• Om 'n grens te vorm, of grense aan te bring.

Gebruik:
• Die natuurreservaat word deur hoë berge begrens.

Sinoniem:
• afbaken
• afmerk
• beperk
• inperk
• insluit
• toekamp

Afgelei:
• begrensbaar
• begrensing

Vertaling:
Engels: to confine, demarcate, limit, restrict
Nederlands: begrenzen


Byvoeglike naamwoord: begrens, begrensd
Attributief: begrensde

Betekenis:
• Wat deur grense omsluit of ingeperk is.

Gebruik:
• 'n Kamp is 'n begrensde gebied waarin diere aangehou word.

Antoniem:
• onbegrens

Afgelei:
• begrensdheid

Vertaling:
Engels: confined, limited
Nederlands: begrensd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welvarend
Volgende onderwerp: middelste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:22:51 UTC 2024