sterftesyfer [boodskap #143505] |
Sun, 15 October 2023 18:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sterftesyfer
Afbreking: sterf•te•sy•fer
Samestelling: sterfte + syfer
Selfstandige naamwoord: sterftesyfer
Meervoud: sterftesyfers
Betekenis:
• Aantal individue van 'n populasie wat in 'n bepaalde periode sterf (dikwels as 'n persentasie oor 'n tydperk van een jaar).
Gebruik:
• Naas die lae geboorte- en hoë sterftesyfers, bly die grootskaalse emigrasie van mense na ander lande 'n groot uitdaging.
Sinoniem:
• dodetal
• morbiditeitskoers
• mortaliteit
• vrektesyfer
Antoniem:
• geboortesyfer
Vertaling:
Engels: death rate, mortality rate
Nederlands: sterftecijfer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|