staatshospitaal [boodskap #143503] |
Sun, 15 October 2023 11:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatshospitaal
Afbreking: staats•hos•pi•taal
Samestelling: staat + -s- hospitaal
Selfstandige naamwoord: staatshospitaal
Meervoud: staatshospitale
Verkleinwoord: staatshospitaaltjie
Meervoud van verkleining: staatshospitaaltjies
Betekenis:
• 'n Hospitaal wat aan die staat behoort.
Gebruik:
• Die familie soek antwoorde nadat 'n vrou tydens 'n nagmerrieondervinding in 'n staatshospitaal gesterf het.
Antoniem:
• privaathospitaal
• private hospitaal
Vertaling:
Engels: state hospital, government hospital
Nederlands: staatsziekenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|