bebloed [boodskap #143501] |
Sun, 15 October 2023 11:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bebloed
Afbreking: be•bloed
Samestelling: be- + bloed
Byvoeglike naamwoord: bebloed
Attributief: bebloede
Partitief: bebloeds
Betekenis:
• Wat met bloed bedek is.
Gebruik:
• 'n Bebloede mes is in die motor gevind.
• Die man het bebloed op grond bly lê nadat hy met 'n mes gesteek is.
Sinoniem:
• bloedbevlek
• bloedig
Afgelei:
• bebloedes
Vertaling:
Engels: blood-stained, blood covered, bloody, sanguine
Nederlands: bebloed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|