hospitaalbed [boodskap #143499] |
Sun, 15 October 2023 09:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hospitaalbed
Afbreking: hos•pi•taal•bed
Samestelling: hospitaal + bed
Selfstandige naamwoord: hospitaalbed
Meervoud: hospitaalbedde, hospitaalbeddens
Verkleinwoord: hospitaalbedjie
Meervoud van verkleining: hospitaalbedjies
Betekenis:
• 'n Bed in 'n hospitaal.
Gebruik:
• Die pasiënt is aan sy hospitaalbed vasgemaak om te keer dat hy nie die pype uittrek nie.
Vertaling:
Engels: hospital bed
Nederlands: ziekenhuisbed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|