uitkenning [boodskap #143498] |
Sun, 15 October 2023 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitkenning
Afbreking: uit•ken•ning
Samestelling: uitken + -ing
Selfstandige naamwoord: uitkenning
Meervoud: uitkenninge, uitkennings
Betekenis:
• Die handeling van uitken.
Gebruik:
• Navorsing het getoon dat olifante hulle reuksin vir uitkenning kan gebruik.
Sinoniem:
• aanduiding
• herkenning
• identifikasie
• identifisering
• vasstelling
Afgelei:
• uitkenningsfase
• uitkenningsparade
Vertaling:
Engels: identification, recognition
Nederlands: identificatie, herkenning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|